Skip to content

Gebreektehartsvallei

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Niks is lekkerder op aarde As om jou gelukkig te kan maak En te hoor hoe jy weer lag Kan ons maar jou trane opveer En eerder plek maak vir nog lekker tye En begin met 'n nuwe dag Ek sal altyd mooi na jou kyk Vertrou op my Gebreekde hearts vallei het nou 'n nuwe naam gekry Want daar's 'n glimlag En hy mag nooit verdwyn nie Gebreekde hearts vallei het nou 'n nuwe naam gekry En daar sal ons bly Op gelukkige fontein het ek en jy Nooit weer sal jy val en wondig Wie jou hand sal pak en jou sal optou Ek sal sterk vir jou ook wees Saam gaan ons die wรชreld intleen Al jou drome waar maak, ek en jy Sonder om terug te kyk Jy kan my vir altyd vashou en vertrou Gebreekde hearts vallei het nou 'n nuwe naam gekry Want daar's 'n glimlag En hy mag nooit verdwyn nie Gebreekde hearts vallei het nou 'n nuwe naam gekry En daar sal ons bly Op gelukkige fontein het ek en jy Jy hoef nooit weer te wonder of bang te wees nie Weet ek's hier vir jou Ek wil saam met jou op in liefde glo Saam 'n droom oubou Bou-bou Gebreekde hearts vallei het nou 'n nuwe naam gekry Want daar's 'n glimlag En hy mag nooit verdwyn nie Gebreekde hearts vallei het nou 'n nuwe naam gekry En daar sal ons bly Op gelukkige fontein het ek en jy Wo-ho-oh-oh-oh-oh