Skip to content

Berg

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

My ma het gesรช jy moet kyk na jouself Jy moet weet wat gebeur in jou hart, in jou hart Ek hoor hoe sy sรช jy moet net aanhou stap Al wil jy opgee langs die pad Dis die berg wat 'n mens moet klim (oh oh) Daar's 'n plek waar jou drome Te groot vir jou voel Waar jy staan aan die voet van 'n berg Jy weet jy moet klim, maar jy's moeg en dis erg En jy voel niks maak regtig sin Dis die berg wat 'n mens moet klim (oh oh) Jy kyk na jou ouers, Jy leer jouself ken Hoe die donker ook meng met die lig Die son skyn in jou, maar die wolke lรช dik En dit voel of dit jou insluk My ma het gesรช jy moet kyk na jouself Jy moet weet wat gebeur in jou hart, in jou hart Ek hoor hoe sy sรช jy moet net aanhou stap Al wil jy opgee langs die pad Dis die berg wat 'n mens moet Woah-oh-oh-oh Stof jouself af, jy's gemaak vir vรชr lande Vir branders wat breek voor jou deur Hou vas deur die hartseer wat jy nie verdien Daar's geen hart wat die hemel nie sien nie Sing Woah-oh-oh-oh Oh My ma het gesรช jy moet kyk na jouself Jy moet weet wat gebeur in jou hart, in jou hart Ek hoor hoe sy sรช jy moet net aanhou stap Al wil jy opgee langs die pad O, my ma het gesรช jy moet kyk na jouself (oh oh) Jy moet weet wat gebeur in jou hart, in jou hart Ek hoor hoe sy sรช jy moet net aanhou stap Al wil jy opgee langs die pad Dis die berg wat 'n mens moet klim