Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Maanskyn En Rose
Francois van Coke
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Maanskyn en rose
'N Vuurdoop vir die rigtinglose
Nie seker hoe dit sou uitdraai nie
Maar angs is al wat ek oor het
Ek wens kon bloed uit 'n klip tap
Ek wens ek kon ware emosie voel
'N Geskree onder die dowwe lig
Van die maan en straatlig
Mรดre is dit oor
Oor
Mรดre is dit oor
Oor
My les geleer
Rasionele denke
Nou in beheer
Maanskyn en rose
Bevriend met die bose
'N Heildronk vir die vredelose
Nie seker hoe dit sou uitdraai nie
Maar angs al wat ek oor het
Ek was meer in beheer
Ek wens ek kon alleen huis toe stap
'N Gesmeek onder die bloue lig
Van die staatskantoor
Mรดre is dit oor
Oor
Mรดre is dit oor
Oor
My les geleer
Rasionele denke
Nou in beheer
Maanskyn en rose
Maanskyn en rose
Maanskyn en rose
My les geleer
Rasionele denke
Nou in beheer
Maanskyn en rose
ย