Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Pennies Op Die Spoor
Dozi
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Al die boompies langs die paadjie ken ek wel.
Al die goeters word daar van my vertel.
Al die spook stories, dinge en husse met lang ore.
Die perske bome se takke hang al swaar.
Langs die spoorlyn het ek gewaar.
'n Kiewiet in die lang gras wat raas.
Die winter was te lank
En die pennies op die spoor, het ek kleintyd verloor.
Maar die rykdom in my hart, snoesig toegemaak.

Maar ou wa kant wag oor die Klein Karoo.
Kleintyd stories wat ek glo.
Die pad predikant langs die pakhuis.
Die huis is nie meer ver.
Klippe en randjies af geรซts.
Stil films, blits verby.
En Jupiter is net 'n speldeprik gaatjie in die hemel.
En die pennies op die spoor, het ek kleintyd verloor.
Maar die rykdom in my hart, snoesig toegemaak.
En die pennies op die spoor, het ek kleintyd verloor.
Maar die rykdom in my hart, snoesig toegemaak.
Instrumenteel
Oh ... En die pennies op die spoor, het ek kleintyd verloor.

ย