Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
ek en jy
Die Heuwels Fantasties
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Uiteindelik
Onvermydelik
Dit was duidelik
Reg voor my oรซ
Uit die bloute uit
Wat is die moontlikheid
Maar op die regte tyd
Jy sou dit nooit glo
Hoe't ek jou so misgekyk
Vรชr gaan soek
Vรชr gery
Vรชr daar doer
Niks gekry
En die heletyd
Als mis gekyk
Want dit was reg voor my
Ek en jy
Jy's die ewenaar
Jy's die sekelmaan
En op hierdie wentelbaan
In ewewig saam
Want ek wil op hou terugkyk
Ons het almal al seer gekry
Nog altyd hier langs my
Hoe't ek jou so mis gekyk
Vรชr gaan soek
Vรชr gery
Vรชr daar doer
Niks gekry
En die heletyd
Als mis gekyk
Want dit was reg voor my
Ek en jy
Vรชr gaan soek
Vรชr gery
Vรชr daar doer
Niks gekry
En die heletyd
Als mis gekyk
Want dit was reg voor my
Ek en jy
ย