3 Susters Van Drie Susters
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Ja, daar is 3 susters
3 Susters op Drie Susters
Dis lekker op Drie Susters
En my mammie sรช:
"Jy moet fokus my kind"
Ek het die pad uit die stad gevat
My engine het aan die brand geslat
Daar doer in die verte voor my lรช Drie Susters
Kan ek jou dorp toe sleep my seun?
Daar's 'n telefoon wat jy kan leen
Dan stel ek jou sommer voor aan 3 susters
Daar is 3 susters
3 Susters op Drie Susters
Dis lekker op Drie Susters
"Jy moet fokus my kind"
Ek ontmoet toe 3 susters
3 Susters op Drie Susters
Dis lekker op Drie Susters
"Jy moet fokus my kind"
Marie, Johanna en Susanna
Kyk na my met oรซ vol planne
Wie het die grootste plaas hier op Drie Susters?
Susanna het kanne in die hanne
Johanna se plaas, het die mooiste lande
Marie bak koeksisters vir Drie Susters
Kies een van 3 susters
3 Susters op Drie Susters
Dis lekker op Drie Susters
"Jy moet fokus my kind"
Ek vry na 3 susters
3 Susters op Drie Susters
Dis lekker op Drie Susters
"Jy moet fokus my kind"
Marie, issie maer nie
Haar sussie, issie lus nie
Lelike Johanna het lelike planne
En die oom sรช: "kies!"
En ek sรช: "sies!"
Want ek like 3 susters
3 Susters op Drie Susters
Dis lekker op Drie Susters
"Jy moet fokus my kind"
Ja, daar is 3 susters
3 Susters op Drie Susters
Dis lekker op Drie Susters
"Jy moet fokus my kind"
"Jy moet fokus my kind"
"Sรช my boet, was jy al op Tweeling?".