Skip to content

Opmaak

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Wie gaan eerste jammer sรช, of gaan jy op die bank bly lรช Ons wil nie meer die stilte hรช nie, so gaan jy eerste jammer sรช? Ons hou op dan gebeur dit weer, sou dink ons het ons les geleer Maar ons kan onsself net nie keer, ek soek jou meer jy soek my meer Kom ons baklei sodat ons op kan maak, jy sรช eks oulik as ek kwaad raak Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie, baklei sodat ons op kan maak Kom ons baklei sodat ons jammer sรช, sodat jy weer agter hierdie rug kom lรช En tot die dag wat ons twee saam oud raak, Kom ons baklei sodat, Kom ons baklei sodat ons opmaak Kyk gou vining in my oรซ, sodat jy weer jouself verloor Jy stry daarteen, maar jy gee oor, so kyk gou vining in my oรซ Ons hou op dan gebeur dit weer, sou dink ons het ons les geleer Maar ons kan onsself net nie keer, ek soek jou meer jy soek my meer Kom ons baklei sodat ons op kan maak, jy sรช eks oulik as ek kwaad raak Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie, baklei sodat ons op kan maak Kom ons baklei sodat ons jammer sรช, sodat jy weer agter hierdie rug kom lรช En tot die dag wat ons twee saam oud raak, Kom ons baklei sodat, Kom ons baklei sodat ons opmaak Ons hou op dan gebeur dit weer, sou dink ons het ons les geleer Maar ons kan onsself net nie keer, ek soek jou meer jy soek my meer Kom ons baklei sodat ons op kan maak, jy sรช eks oulik as ek kwaad raak Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie, baklei sodat ons op kan maak Kom ons baklei sodat ons jammer sรช, sodat jy weer agter hierdie rug kom lรช En tot die dag wat ons twee saam oud raak, Kom ons baklei sodat, Kom ons baklei sodat Kom ons baklei sodat ons op kan maak, jy sรช eks oulik as ek kwaad raak Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie, baklei sodat ons op kan maak Kom ons baklei sodat ons jammer sรช, sodat jy weer agter hierdie rug kom lรช En tot die dag wat ons twee saam oud raak, Kom ons baklei sodat ons opmaak