Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Als Begin Eers Nou
Gerhard Steyn
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Als begin eers nou.
Vanaand kan niemand ons terug hou.
Hoor jy my, hoor jy my,
Als begin eers nou.
Dink heel tyd aan jou.
Jy draai hier in my kop.
Ek mis jou al hoe meer.
En ons harte wat gelyk klop.
Sรช vir my wat nou.
Is ons warm, is ons lou.
Ek mis jou al hoe meer.
Ek het gevoel hoe dit als gebeur.
Als begin eers nou.
Vanaand kan niemand ons terug hou.
Hoor jy my, hoor jy my.
Als begin eers nou.
Wil nog vir jou sรช.
Daars n plek waar liefde lรช.
Ek mis jou al hoe meer.
Kan myself net nie langer keer.
Sal jou eendag wys.
Hoe my hart se paaie kruis.
Ek mis jou al hoe meer.
Ek het gevoel hoe dit als gebeur.
Als begin eers nou.
Vanaand kan niemand ons terug hou.
Hoor jy my, hoor jy my.
Als begin eers nou.
Als begin eers nou.
Vanaand kan niemand ons terug hou.
Hoor jy my, hoor jy my.
Als begin eers nou.
Hoor jy my, hoor jy my.
Als begin eers nou.
Vanaand kan niemand ons terug hou.
Hoor jy my, hoor jy my.
Als begin eers nou.
Als begin eers nou.
Vanaand kan niemand ons terug hou.
Hoor jy my, hoor jy my.
Als begin eers nou.
ALS BEGIN EERS NOU!
End.
ย