Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Langarm Medley
Ray Dylan
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
O liewe Lulu
Sal jy vanaand by my kom doedoe?
Die liefde brand hier in my hart soos voodoo
My drome lรช aan skerwe liewe Lulu
O ek kry hoendervleis, as jy die dansbaan betree
Ek fantaseer oor hoe jy alles gee
En as jy uithaal en daai lyf so lekker swaai
Dan word ek mal
Sonder jou is die dansbaan verlate my nooi
My hele lyf bewe, want mooi bly maar mooi
My hart gaan op loop as jou oรซ en jou smile spot met my
O liewe Lulu
Sal jy vanaand by my kom doedoe?
Die liefde brand hier in my hart soos voodoo
My drome lรช aan skerwe liewe Lulu
O liewe Lulu
Jy's die prinses van die nag liewe Lulu
Met my in jou mag liewe Lulu
My drome in jou siel verdrink
Jy's my hart se punt, jy's my kaalvoet kind
Jy's die mooiste blom wat uit die Vrystaat kom
Jy's my tok-tokkie, jy's my bok-bokkie
Swaai jou kort rokkie hier langsaan my
Want jy's my rooi rok bokkie (Ah ah ah)
Ons gaan die heel aand sokkie (Ah ah ah)
Sit jou arm om my lyf dan druk ek jou styf vanaand
Want jy's my rooi rok bokkie (Ah ah ah)
Ons gaan die heel aand sokkie (Ah ah ah)
Jy's die vonkel in my wyn, die ritme in my sokkies vanaand
Iewers hier binne in my bokkie
Klop my ou hart nes 'n tok-tokkie
Ekke droom van 'n warm Kersfeesdag
En 'n meisiekind sonder haar sokkies
Nes 'n bicycle sonder sy klokkie
Nes 'n lollipop sonder sy stokkie
Nes 'n hoenderhaan met sy kop afgekap
Hardloop ek agter my bokkie
Waai windjie waai
O die dae gaan verby
More kom daar 'n groot geluk
Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my
Ons sรช druk hulle, druk hulle Blokkies
Mmm druk hulle mannetjies vlou
Maar lig julle knieรซ, druk julle driรซ
Daar agter die doellyn nou
The moustache on his lip is pencil-thin
Like the middle path through his hair
And although his friends called him Blokkies
His wife would call him Joubert
Ag Christina, Christina, he thinks to himself
You never could understand
What it feels like to dummy and to sidestep
With a leather ball in your hands
Man itโs hard to believe this is Blokkies Joubert
The hooker in the Springbok scrum
Because heโs old and grey and he sits in his chair in the slanting winter sun
But he made his name with that wonderful game that he played in 1931
En ons sรช druk hulle, druk hulle Blokkies
Mmm druk hulle mannetjies vlou
Hak hulle, hak hulle Blokkies
Mmm haak hulle bolletjie gou
Maar lig julle knieรซ, druk julle drieรซ daar agter die doellyn nou
Boesmanland vat my hand
Lei my oor die Rand se kant
As jy vir my kan sรช waar die Boesmanland lรช
Boesmanland vat my hand
Maar Boesmanland vat my hand
Lei my oor die Rand se kant
As jy vir my kan sรช waar die Boesmanland lรช
Boesmanland vat my hand
O, bokkie vat jou sloop
O, ja bokkie vat jou sloop
O, bokkie vat jou sloop
Laat ons Bitterfontein toe loop
Met my vaal ou hout kitaar
O, my vaal ou hout kitaar
Speel ek laat dit bars
Maar breek mos nie 'n snaar
Boesmanland vat my hand
Lei my oor die Rand se kant
As jy vir my kan sรช waar die Boesmanland lรช
Boesmanland vat my hand
Maar ou Boesmanland vat my hand
Lei my oor die Rand se kant
As jy vir my kan sรช waar die Boesmanland lรช
Boesmanland vat my hand
Ja die Boesmanland vat my hand
Ja die Boesmanland vat my hand
Ja ou Boesmanland kom vat my hand