Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Wat my Pa sou sê
Kurt Darren
Popularity · Low
+
🇿🇦 Afrikaans · Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
In die oë van my pa
Het ek niks om te verloor
Elke dag 'n bietjie nader aan daai sterre in my oë
Gee altyd net my beste
Dit het ek by hom geleer
Gaan maak oop nuwe deure en leer elke dag steeds meer
As ek fluister keer op keer
Ja dit is wat my pa sou sê
Wees nie bang nie
Jy maak voute maar dis geen probleem
En as dit moeilik raak dink aan my
Jy weet al lank jy is nooit alleen
Ja dit is wat my pa sou sê
So ek skree dit van die dakke
Voor ek dit weer vergeet
Ek hoef nie te bekommer nie oor wat ek nog nie weet
Ek moet my eie lewe leef
Ja dit is wat my pa sou sê
Wees nie bang nie
Jy maak voute maar dis geen probleem
En as dit moeilik raak dink aan my
Jy weet al lank jy is nooit alleen
Ja dit is wat my pa sou sê
Hou my hand vas, ek sal jou veilig lei en as dit jou pas
Hou ek jou naby my en stap nou saam
Jy weet al lank jy is nooit alleen, nooit alleen
Dink aan ander, maar verander nie
Reis na lande laat jy die lewe vier
Doen iets anders, skryf jou eie lied
Ja dit is wat my pa sou sê
Wees nie bang nie, jy maak voute maar dis geen probleem
En as dit moeilik raak dink aan my
Jy weet al lank jy is nooit alleen
Ja dit is wat my pa sou sê
Hou my hand vas, ek sal jou veilig lei en as dit jou pas
Hou ek jou naby my en stap nou saam
Jy weet al lank jy is nooit alleen, nooit alleen
Dink aan ander, maar verander nie
Reis na lande laat jy die lewe vier
Doen iets anders, skryf jou eie lied
Ja dit is wat my pa sou sê