Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Afrikaans Is Groot Keurspel
Laurika Rauch
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Die golwe weet waar breek die branders
Hulle dink hulle's vry
Die wolke wentel in die hemel maar op die winde moet hul ry
Dis vroeg in die dag op Blouberg se strand
Die wind gaan nog waai, die son gaan nog brand
Maar dis koel na die lang nag en ons groet die dag
Goeie mรดre my sonskyn, goeie mรดre my kind
Kom ons draf langs die strand, kom ons ry op die wind
Die sand sal ons skroei en die strale sal brand mmm, maar dis vroeg in die dag
Op Blouberg se strand
(Blouberg se strand, Blouberg se strand, Blouberg se strand)
Goeie mรดre my sonskyn, goeie mรดre my kind
Kom ons draf langs die strand, kom ons ry op die wind
Die sand sal ons skroei en die strale sal brand mmm, maar dis vroeg in die dag
Op Blouberg se strand
My oom se motor is 'n ou masjien, hy maak dit vol met dieselien
En hy sing in die strate as hy ons kom sien
My oom is oud en ek is skaars dertien
En as jy in die oggend in die lande stap
Hoor jy nog sy motor met sy klak-klak-klak
Maar my oom, ja my oom se oรซ's nou albei toe
In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux
O, stuur ons net so 'n bietjie reรซn, my oom het 'n tenk vol dieselien
En seรซn my pa en seรซn my ma en my oom op sy plaas in Afrika
There's another song that will be sung
There's another bell that must be rung
There's another city, I've been told
Where the streets are paved with gold
There's another city, I've been told
Where the streets are paved with gold