Erika Way
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Sรช my is jy ok?
Jou wรชreld vergaan om my
Ek wonder is jy ok?
Ek kon jou voel langs my
Jou man is hier
Jy't 'n werk gekry
Ver oor die see
Ver van my
Ek't my toekoms aan jou belowe
En als wat daarna kom sรช my is jy gelowig?
Ek't my toekoms aan jou belowe
En als wat daarna kom sรช my is jy gelowig?
Erika way
Erika
Erika way
Erika ver weg van my
Sรช my is jy
Ook verslaan?
As ons nog kon raak
Sou ons weer opstaan?
Ek dink ek ken nog die pad
Tot by jou huis en waar my draaie opraak
Jy't gesรช ek moet liewer ry
Maar iets van jou het in geklim en is nog by my
Ek't my toekoms aan jou belowe
En als wat daarna kom sรช my is jy gelowig?
Ek't my toekoms aan jou belowe
En als wat daarna kom sรช my is jy gelowig?
Erika way
Erika
Erika way
Erika ver weg van my