Skip to content

Selfie Song

Popularity · Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Laasnag was ek opgewonde tot in my diepste So ek wag vir nog 'n WhatsApp, ek wag vir nog 'n WhatsApp Toe ek opstaan vanoggend was haar naam weer op my lippe en 'n foto met 'n soen, 'n foto met 'n soen Is dit haar wippende cleavage, (ooh ja) Of haar boutjies in mini's (sexy) Kilometer lang bene in 'n klein bietjie klere maak 'n man mos tevrede Want ek hou van 'n kurwes m Maak my klein bietjie nervous Kilometer lang bene Van waar kom daai gene Ek stuur net gou vir jou 'n selfie Net ingeval jy dalk verlang Dis 'n "ek mis jou baby" selfie Om hierdie oomblik vas te vang (Snotkop & Kurt Darren & Leah) Ooh hello ek mis jou, ek mis jou, ek mis jou, ek mis my in jou selfie (jy mis jou in my selfie) Jy weet ek kan nie help nie (Ooh nee dit gaan nie help nie) Jy's so hot ek photobomb, photobomb, photobomb Toe ek slaap gisteraand was daai lyfie in my drome En ek vra wat moet ek doen, ek vra wat moet ek doen (wat gaan jy doen bra) Hierdie week was ek weer, was ek weer skuins van my kop af Ek wag weer vir jou boodskap, 'n foto met jou boodskap Want ek's mal oor haar glimlag, maak my skoon ongemaklik Kilometer lang bene Van waar kom daai gene Maak 'n man mos tevrede Is dit die lyne van haar lyfie, kannie help om te kyk nie Kilometer lang bene in 'n klein bietjie klere maak 'n man mos tevrede Ek stuur net gou vir jou 'n selfie Net ingeval jy dalk verlang Dis 'n "ek mis jou baby" selfie Om hierdie oomblik vas te vang Ooh hello ek mis jou, ek mis jou, ek mis jou, ek mis my in jou selfie (jy mis jou in my selfie) Jy weet ek kannie help nie (ooh nee dit gaan nie help nie) Jy's so hot ek photobomb, photobomb, photobomb Ah, yes Hou bietjie vas my drankie Sodat ek nie weer foute maak nie Hier's 'n lekker ding op my screen maar ek's weer uit gecrop ek sien ja Daar's iets sexy op my skerm, maar sy like meer vir Kurt Darren (wat) Ek sé damn girl is nie asof ek wil trou Ek soek myself net in jou phodie Ek stuur net gou vir jou 'n selfie Net ingeval jy dalk verlang Dis 'n "ek mis jou baby" selfie Om hierdie oomblik vas te vang Ooh hello ek mis jou, ek mis jou, ek mis jou, ek mis my in jou selfie (jy mis jou in my selfie) Jy weet ek kannie help nie (ooh nee dit gaan nie help nie) Jy's so hot ek photobomb, photobomb, photobomb, photobomb (hey)