Vriende Soos Jy
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Jy's altyd daar
Jy luister na my
Jy sal my ondersteun
Jy deel my drome, verstaan my trane
Jy help my om te leef
Weet jy's op my pad gestuur
Loop langs my deur die vuur
Jy lags saam my
Jy is n ware vriend
Ek sal my vrende nooit vergeet
Vriendes soos jy
Jy maak my lewe n groot plezier
Jy weet ek sal jou nooit vergeet
Jy is die mooiste parel, n diamant
Jy is die rots vir my
Want vriendะต net soos jy is spesiaal
Ek sal daar wees om jou op te tel as die lะตwe jou misbruik
Jy hoeft niks te sรช nie, maar ek verstaan
Ek weet wat jy bedoel
Ek glo eks op jou pad gestuur
Loop langs jou deur die vuur
Kom lags saam my
Jy is n ware vriend
Ek sal my vrende nooit vergeet
Vriendes soos jy
Jy maak my lewe n groot plezier
Jy weet ek sal jou nooit vergeet
Jy is die mooiste parel, n diamant
Jy is die rots vir my
Want vriendะต net soos jy is spesiaal
Ek loop oor die donker saam met jou as in die lug alleen
Jy sรช nooit eks verkeerd nie, maar jy help my altyd rig
Ek sal my vrende nooit vergeet
Vriendes soos jy
Jy maak my lewe n groot plezier
Jy weet ek sal jou nooit vergeet
Jy is die mooiste parel, n diamant
Jy is die rots vir my
Want vriendะต net soos jy is spesiaal
Vriendes soos jy