Hy is nie ek nie ft @MarshinHendrix @MrMp
Kattie Musiek
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Hy sal jou nooit lief het soos ek
Ek sou kon dink dat ek vir jou met iemand ander sou sien
En ek het foutur ek het probeer
Maar jy wou dit nie sien
Hoe kan ek dit reg stel
Se my nou
My hart nogateeds met jou
Jy weet die doen
Ek weet ek het jou seer gemaak
Kom gee my n kans
Want jy weet
En hy sal jou nooit lief het soos ek nie
Hy sal jou nooit ken verstaan soos ek nie
En jy mag vir my se dat jy is happy
Maar ons altwee ken die waarheid
Hy is nie ek nie
So se dit
Want hy sal jou nooit lief het soos ek nie
Hy sal jou nooit ken verstaan soos ek nie
En jy mag vir my se dat jy is happy
Maar ons altwee ken die waarheid
So se dit
Ek sit en dink terug
An onse tye saam
Want op n tyd was ek hy
Toe jy behoort het aan my
Dit voel vir my nog soos gister
Maar nou is jy saam hom
Sien jy post pocs op die gram
Ja jy is so gelukig
Maar hy sal jou nooit lief het soos ek nie
Ek weet pretend jys verlief en jys happy
Maar agter jou smile,weet ek jys ongelikig
Ek ken jou beter sien huil deur jou glim lag
Ek weet jy se hys lief vir jou
Is hy regtig
Like in regtig
En hy sal jou nooit lief het soos ek nie
Hy sal jou nooit ken verstaan soos ek nie
Ek jy mag vir my se dat jys happy
Maar ons altwee ken waarheid
Hy is nie ek nie
So se dit
Want hy sal jou nooit lief het soos ek nie
Hy sal jou nooit ken verstaan soos ek nie
En jy mag vir my se dat jys happy
Maar ons altwee ken die waarheid
Hy is nie ek nie
Jy moet onthou en moet dot nie vergeet nie
Ek wil jou bou ek wil nie vir jou breek nie
Ek wil jou trou al is jy nie gereed nie
Baby en vir gaan ek nie weer verneek nie
Ek gaan jou warm hou in tye as dit koud is
Ek gaan jou vas hou in my arms as daar fout is
Ek gaan jou opas asof jy n stukkie goud is
Verhoudings werk nie uit nie but op jou is wat ek focus
Ek gaan nie cheat nie girl op God se naam ek sweer
Dan kan hy my maar weg vat op die dag as dit gebeur
Ek belowe nie forever nie my skat ek kan probeer
Ek weet nie wat gaan aan nie maar ek se dit vir jou weer
My skat hy us nie ek nie ek wil nie jou upset nie
Pretend jy net vir almal dat hy maak vir jou so happy
Ek weet eks nie perfect nie
Ek maak nie vir hom sleg nie
Ek sien dit van n distance af hy treat nie vir jou reg nie
En hy sal jou nooit lief het soos ek nie
Hy sal jou nooit kan verstaan soos ek nie
En jy mag vir my se dat jys happy
Maar ons altwee ken die waarheid
Hy is nie ek nie
En hy sal jou nooit lief het soos ek nie
Hy sal jou nooit ken verstaan soos ek nie
En jy mag vir my se dat jys happy
Maar ons altwee ken die waarheid
Hy is nie ek nie
Want hy sal jou nooit lief het soos ek nie
Hy sal jou nooit ken verstaan soos ek nie
En jy mag vir my se dat jys happy maar ons altwee ken die waarheid
Hy is nie ek nie
So se dit