U Alleen Regeer
Donovan Isaacs
Popularity · Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
U alleen regeer
U alleen regeer
U is die blonkmoore ster
Die soetroes van Saron
U alleen regeer
U alleen regeer
U alleen regeer
U is die blonkmoore ster
Die soetroes van Saron
U alleen regeer
O Skepper van hemel en aarde
As U kind wil ek tot U nader
Om U die erkenning te gee dat U alleen regeer
Daar is niemand, niemand soos U
U alleen regeer
U alleen regeer
U is die blonkmoore ster
Die soetroes van Saron
U alleen regeer
U alleen regeer
O, U alleen, alleen regeer
U is die blonkmoore ster
Die soetroes van Saron
O, U alleen regeer
O Vader van al die nasies
Koning bo alle konings
U is die lillie van die dalme
Die soetste naam bo alle namе
Daar is niemand, niemand soos U
U alleen regeer
O, U alleen, alleen, alleen rеgeer
U is die blonkmoore ster
Die soetroes van Saron
U alleen regeer
U alleen regeer
U alleen regeer