Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Myne Vir Vanand
Eden
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ek sien jy kyk vir my
Asof ek jou kan kry
En as ek hier moet bly is daar 'n kans dat jy my nog vanaand verlei
Ek weet nie wat jy maak
Dat ek aan jou wil raak
Maar daar's net iets aan jou wat my net hier wil hou
En ek wil bly vir nou
En as jy my wil hรช
Wil ek vir jou sรช
Ek maak jou myne vir vanaand en ons kan dans die hele aand
Is daar nog iets wat ek vir jou moet sรช voordat jy my wil hรช?
Ek vat jou huis toe vir die aand en ek's net joune vat my hand
Want ek weet dat ek vir jou wil hรช sal jy by my kom lรช?
Sรช my hoe voel jy nou
As ek jou teen my hou?
Want ek wil weet dat jy die diesel'e voel oor my
En of jy hier wil bly?
Want soos jy nou hier staan
Wil ek jou nie laat gaan
Want jy't nog niks gesรช van wat jou hart wil hรช en waar jou drome lรช
Want miskien is jy
Net die een vir my
Ek maak jou myne vir vanaand en ons kan dans die hele aand
Is daar nog iets wat ek vir jou moet sรช voordat jy my wil hรช?
Ek vat jou huis toe vir die aand en ek's net joune vat my hand
Want ek weet dat ek vir jou wil hรช sal jy by my kom lรช?
Tot die more breek
Wil ek by jou wees
Wil ek die oomblik saam met jou vir altyd vashou

ย