Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Sproetjies
Demi Lee Moore
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Daar's 'n park in my tuisdorp ver weg van die stad se lawaai
Waar die kinders na skool in die middae kom speel en baljaar
En eendag sien ek 'n klein dogtertjie eenkant alleen
Met traantjies wat rol oor haar sproet gesiggie heen
En ek sรช: "Sproetjies, liefling, daar's 'n reรซnboog in jou oรซ
Wil jy graag 'n groot geheim hoor?
Almal wil graag soos jy wees"
Al die somers en winters is nou reeds so lankal verby
En glimlag van jonk wees verberg soms 'n ou hartseer pyn
En eendag sien ek sproetjies weer en my oรซ staar verdwaal
Want die lelike eentjie verander in die mooiste swaan
En ek sรช: "Sproetjies, liefling, daar's 'n reรซnboog in jou oรซ
Wil jy graag 'n groot geheim hoor?
Almal wil graag soos jy wees
Want jy's pragtig, liefling"
En sy druk saggies my hand
En sรช: "Ek wens ek kon my deur jou oรซ sien"
Ek gaan by die skouburg een aand na 'n opvoering kyk
En daar dans 'n meisie wat net soos 'n fee prinses lyk
Met 'n glimlag so stralend begroet sy die hele gehoor
Ek sien toe dis sproetjies wat harte so bekoor
En ek sรช: "Sproetjies, liefling, daar's 'n reรซnboog in jou oรซ
Onthou jy nog die parkie
En die trane in jou oรซ?
Sproetjies jy's pragtig"
En ek hou haar teen my vas
Sy sรช: "Ek wens ek kon my deur jou oรซ sien"
ย