Attitude Vir Afrika
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Jou hare is vuil
Jou broek hang laag
Jou t-shirt ruik soos 'n Donderdag
En as jy loop
Vreet jy jou maag
Jy dink jy's sexy
Jy's net maer
Ek kyk jou by
Jy's 'n boemerang
En jy bly nog by jou ma
As jy wil klere wat jou dra
Hier kom attitude vir Afrika
Vir Afrika
Vir Afrika
Kyk hoe jy in slow mo
Sluip verby die oumo
Tokolosi
Kyk nie Mission Solo
Waar is jou kaono
Jou style mosie
Die hele pikke by
Stop en staar
Elke liewe een wat jou gewaar
Sukkel om te wikkel
Want jy huppel soos 'n kruppel
My balans
Jou hare is vuil
Jou broek hang laag
Jou t-shirt ruik soos 'n Donderdag
En as jy loop
Vreet jy jou maag
Jy dink jy's sexy
Jy's net maer
Ek kyk jou by
Jy's 'n boemerang
En jy bly nog by jou ma
As jy wil klere wat jou dra
Hier kom attitude vir Afrika
Vir Afrika
Vir Afrika
Jy't niks soos 'n bergie
Niemand jou geterg nie
Regtig nooit nie
Jy vliek jou kuifie
Swaai jou lyfie
Hoitie-toitie
Jy praat jy praat
Of jy baie weet
Maar weet jy
Weet jy dit nie baie sweet
Ons dink jy wil nie bly nie
Hy was nooit baie flink nie
Ek dink nie
Jou hare is vuil
Jou broek hang laag
Jou t-shirt ruik soos 'n Donderdag
En as jy loop
Vreet jy jou maag
Jy dink jy's sexy
Jy's net maer
Ek kyk jou by
Jy's 'n boemerang
En jy bly nog by jou ma
As jy wil klere wat jou dra
Hier kom attitude vir Afrika
Vir Afrika
Vir Afrika
Tussen dromme en kitare
Gesigte agter rade
Gesels met handgebare
Want dis jou goue jare
Soos 'n Amerikaner
Met 'n fake aksent
Jy's dan 'n Afrikaanse vent
Ag groot prater
Ek ken jou flater
Jy's bang vir water
Hoe later hoe kwater
Gaan bad maar my mater
Ek sien jou weer later
Jou hare is vuil
Jou broek hang laag
Jou t-shirt ruik soos 'n Donderdag
En as jy loop
Vreet jy jou maag
Jy dink jy's sexy
Jy's net maer
Ek kyk jou by
Jy's 'n boemerang
En jy bly nog by jou ma
As jy wil klere wat jou dra
Hier kom attitude vir Afrika