Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Koma (As Ek Hier Uit Kan Kom)
Spoegwolf
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Twee siele ontmoet mekaar
in vierhonderdduisend jaar
is daar niemand anders nie?
ek weet nie
hel, ek sou dankbaar wees
al sien ek jou die eerste keer
in die vuur
Hey, man, sorry
ek't nie geweet jy't die bรกkkie nodig nie ...
Laat ek gou hier kyk ...
Daan! Hoop dit gaan goed! Wat maak jy mรดreaand?
jy't nie dalk lus om saam met my 'n troue by te woon nie?
Carmen se suster trou
en dit sal lekker wees om jou daar te hรช
as jy sou lus wees vir,
ja, bietjie iets anders doen
laat weet my mรดreaand
Ek glo in jou
en jou goue jare
Dis wild daar buite
jy weet daar's niks so wild soos ek nie
Dalk het ek my verbeel
God is geel
maar ons kan nie na hom kyk nie
ons kyk na mekaar
As ek hier uit kan kom
draai ek die wรชreld om
en keer ek die donker see
om dit terug vir die skare te gee
of vir jou
en jou laaste gesonde verstand
ek's okay
Ja, vir jou
en jou laaste gesonde verstand
jy's okay
ย