Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Bokkies Jag
Ricus Nel
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ons hang almal op Oom Frikkie se lippe
Soos hy vertel hoe hy gejag het
In die goeie ou dae, ah ha
Hy was die man en die bokke
Het in 'n ry gestaan
Met hul stywe jeans en hulle lipstick aan
Ah ha, ah ha
By die watergat sit hy en brag
Oor die bokkies wat hy vanaad
Weer plat gaan trek
Dan se hy, spring bokkie
Bokkie, bokkie, spring vir my
Rooi bokkie, bokkie
Sien jy kyk vir my
Staan nader
Dat ek julle my fisier can kry
Gemsbokkie, bokkie
Jy's 'n wilde trofee
Wilds bokkie bokkie
Wil jy biltong gee
Staan nader
Ek kalibrer my geweer
Dit was die goeie ou dae
Boeta glo vir my
Daar was net een bokkie
Wat Oom Frikkie nie kon kry
ย
Soos almal het Oom Frikkie
Maar oud geword
Spoor verloor, misgeskiet
Ah ha, ah ha
Daar was 'n gooitjie goose
Sy was 'n mooietjie maar
Maar hy kon haar nie quest
Sy het nooit sy dors kom les
Ah ha
By die watergat sit hy nog steeds en brag
Oor die bokkies wat hy vanaad
Weer plat gaan trek
ย
Dan se hy, spring bokkie
Bokkie, bokkie, spring vir my
Rooi bokkie, bokkie
Sien jy kyk vir my
Staan nader
Dat ek julle my fisier can kry
Gemsbokkie, bokkie
Jy's 'n wilde trofee
Wilds bokkie bokkie
Wil jy biltong gee
Staan nader
Ek kalibrer my geweer
Dit was die goeie ou dae
Boeta glo vir my
Daar was net een bokkie
Wat Oom Frikkie nie kon kry
ย
Maar soos elke aand gaan
Oom Frikkie alleen terug huistoe
En na sy honger kind en sy novilon kombuis toe
En daar sit hy en wonder
Hoe't hy dit opgevoeter
Om so sonder kind of kraai te wees
Maar boeta, onthou net een ding
Probeer bly die beste geweer, jy weet
Dan se hy, spring bokkie
Bokkie, bokkie, spring vir my
Rooi bokkie, bokkie
Sien jy kyk vir my
Staan nader
Dat ek julle my fisier can kry
Gemsbokkie, bokkie
Jy's 'n wilde trofee
Wilds bokkie bokkie
Wil jy biltong gee
Staan nader
Ek kalibrer my geweer
Dit was die goeie ou dae
Boeta glo vir my
Daar was net een bokkie
Wat Oom Frikkie nie kon kry
ย
Dit was die goeie ou dae
Boeta glo vir my
Daar was net een bokkie
Wat Oom Frikkie nie kon kry
ย
Ons hang almal op ou Frikkie se lippe
Soos hy vertel hoe hy gejag het
In die goeie ou dae
ย