Ondersteuning Geweier (Gospel Version)
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Vroeรซ middag krisis
Die strate is oorvol
Kruip weg my liewe slagoffer
Ek het nog niks geleer nie
En ek is dalk die eerste een wat sal moet gaan
Miskien moet ek daaraan gewoond raak
Ek sal daaraan gewoond raak
Ek kan net nie ondersteunig aanvaar nie
Die toekoms sal ons leer
Kyk net na die weer
Jy bly vir die donker bang,
Maar vat hul op jou eie aan
Rol die roes van my dae af
Ek het voetstappe in die pad gehoor
Wat kan ek sรช ek het nie veel nie
Dankie dat jy als vat sonder om te vra
Wie kan die vrede bewaar?
Sal iemand in elk geval luister?
Blaas jou stomme asem uit
Jy is in สผn vreeslose soldaat
Verander jou naam nou net สผn nommer
Wie sal die nommer kan onthou?
Wie kan jou onthou?
Jou grafsteen in die donker vasklou?