Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Groen Trui
Jan Blohm
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
En die son brand purper my gedagtes
As die son of die reรซn vir my kom haal
Jy sรช iewers is daar liefde
Iewers waar tyd vir jou kom haal
Bly vanaand by my
Ek weet jy het seer gekry
Sit jou lyfie in my groen trui
Oh, bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Wie's die girl daar onder jou oรซ
Wat in Krismas kan glo
Happy hours by die kroeรซ
Vra my laitie het jy 'n light?
Jy vou 'n droom soos 'n kite
En ek scheme tonight
Tonight
Bly vanaand by my
Ek weet jy het seer gekry
Sit jou lyfie in my groen trui
Oh, bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Ek maak my siek ek maak my blind
Ek is jammer ek het jou ingesluk
Is daar iemand wat vir my bid?
Maak my hartjie weer rein
Gee my Rembrandt van Rijn
Maak my blind vir hulle seine
Bly vanaand by my
Ek weet jy het seer gekry
Sit jou lyfie in my groen trui
Oh, bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly
Vanaand
By my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my