Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Maak of Braak
Fokofpolisiekar
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Tuisgemaakte sosiale wapen
Onbekende handgebare
Dooie mense maak asof hulle my ken
In die begraafplaas waar ek bly, lag al die geraamtes vir my
Maar hulle's onbewus dat ek stuk vir stuk my hart by my keel afdruk
ย
Drink nou hierdie bloed van my, dis al wat ek het wat jy kan kry
Ek het spesiaal my are vir jou oopgesny
En sรช net dit lyk mooi
ย
Die ewige kind agter in my kop bewe benoud
En krap oop sy toegestikte mond
Nes stilgebore babas huil ek nie
Oor die onregverdigheid van die lewe nie
Niemand lewe rรชrig nie
ย
Ek het al my kos en geheime opgegooi
Sรช net dit lyk mooi, sรช net dit lyk mooi
Ek het al daai fokn kak gesluk, myself probeer verdrink
Sรช net dit lyk mooi, sรช net ek is mooi
Paniekbevange, angstig en alleen
'N Prins van donkerte, ek dien myself alleen
ย