Jonk En Dronk
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Ja ons is jonk dronk en duidelik
Party ons nou feitelik
Tot die son uitkom uiteindelik
Hoe gaan ons verduidelik?
Ooooooh oh oh
Ja ons is jonk dronk en amper in die tronk
Ja ons is jonk dronk en duidelik
Party ons nou feitelik
Tot die son uitkom uiteindelik
Hoe gaan ons verduidelik?
Ooooh oh oh
Ja ons is jonk dronk en amper in die tronk
Ja ons is jonk (jonk), en dronk (dronk) en amper in die tronk
So sรช my hoe gaan ons verduidelik?
Ja hoe gaan ons verduidelik?
Jonk (jonk), en dronk (dronk) en amper in die tronk
So sรช my hoe gaan ons verduidelik?
Ja hoe gaan ons verduidelik?
Jou ma hou aan jou vra vir die hoeveelste keer
Sy sรช nou wanneer gaan jy boeke vat en iets begin leer
Maar jy sรช, yo, hold up, yolo, you only live once
En as jy sien daar kom nou moeilikheid, 'n boer maak 'n plan (maak 'n plan)
Maak 'n plan
Ja ons is jonk dronk en duidelik
Party ons nou feitelik
Tot die son uitkom uiteindelik
Hoe gaan ons verduidelik?
Ooooh oh oh
Ja ons is jonk, dronk en amper in die tronk
Ja ons is jonk dronk en duidelik
Party ons nou feitelik
Tot die son uitkom uiteindelik
Hoe gaan ons verduidelik?
Ooooh oh oh
Ja ons is jonk, dronk en amper in die tronk
Ja ons is jonk en ons is dronk en ons is amper in die tronk
Oooh oh oh amper in die tronk
Ja ons is jonk en ons dronk en ons is amper in die tronk
Oooh oh oh amper in die tronk
Ja ons is jonk (jonk) en dronk (dronk), en amper in die tronk
So sรช my hoe gaan ons verduidelik?
Ja hoe gaan ons verduidelik?
Jonk (jonk) en dronk (dronk), en amper in die tronk
So sรช my hoe gaan ons verduidelik?
Ja hoe gaan ons verduidelik?
Jou pa sรช jy't sy geld gemors op universiteit
Maar hy verstaan nie, jy't al lankal ge'cum lade' in brannewyn
So ek sรช, yo, hold up, yolo, you only live once
En as jy sien daar kom die moeilikheid, 'n boer maak 'n plan (maak 'n plan)
Is daar ooit 'n plan?
Ja ons is jonk dronk en duidelik
Party ons nou feitelik
Tot die son uitkom uiteindelik
Hoe gaan ons verduidelik?
Ooooh oh oh
Ja ons is jonk, dronk en amper in die tronk
Ja ons is jonk dronk en duidelik
Party ons nou feitelik
Tot die son uitkom uiteindelik
Hoe gaan ons verduidelik?
Ooooh oh oh
Ja ons is jonk, dronk en amper in die tronk
Ja ons is jonk en ons is dronk en amper in die tronk
Oooh oh oh amper in die tronk
Ja ons is jonk en ons is dronk en ons is amper in die tronk
Oooh oh oh amper in die tronk
Ja ons is jonk dronk en duidelik
Party ons nou feitelik
Tot die son uitkom uiteindelik
Hoe gaan ons verduidelik?
Ooooooh oh oh
Ja ons is jonk, dronk en amper in die tronk