Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
BYT MY
Zak Van Niekerk
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Op 'n plasie in die niet
Bly ou Sampie Servetiet
En hy vry na 'n dolla, wat ry met 'n Volla
Met 'n lyfie soos 'n riet
Maar dit wat hy haar bied
Kry sy skoon verniet
Dis 'n plaas met 'n baas, karringmelk en kaas
En 'n lang ou kuilvoer mied
En sy sรช: "byt my"
"Byt my aan my oor"
"Op die mieliesak in die stoor"
"Net voor ek moed verloor"
En sy sรช: "byt my"
"Byt my aan my oor"
"Op die mieliesak in die stoor"
"Net voor ek moed verloor"
So word die twee toe een
Um, jy weet mos wat ek meen
Die een volg die ander soos Vinkel en Koljander
Sommer twee-twee op een speen
Sy vrou moes die doeke leen
En bly heeldag op die been
Met 'n bottels en poppies en 'n
Allerhande proppies, en 'n krampwater se seรซn
En sy sรช: "byt my"
"Byt my aan my oor"
"Op die mieliesak in die stoor"
"Net voor ek moed verloor"
En sy sรช: "byt my"
"Byt my aan my oor"
"Op die mieliesak in die stoor"
"Net voor ek moed verloor"
En sy anderhelfte stoel
Dit wikkel en dit woel
Ja, die rok word groot, en rok word wyd
Hy moes ver vat om te voel
Maar Sampie bly net koel
En hou maar net sy smoel
Want sรช hy 'n woord breek sy akkoord
Dan dans hy, die blรชddie fool
En sy sรช: "byt my"
"Byt my aan my oor"
"Op die mieliesak in die stoor"
"Net voor ek moed verloor"
En sy sรช: "byt my"
"Byt my aan my oor"
"Op die mieliesak in die stoor"
"Net voor ek moed verloor"
So trek die tweetjies saam
Vir oorlewing en bestaan
En die kinders knibbel en die kinders knaag
En word af en toe vermaan
Maar Sampie wou oorslaan
Na 'n ander kleur van faam
Hy knyp nou die kat dat die spoeg so spat
In die wit lig van die maan
En sy sรช: "byt my"
"Byt my aan my oor"
"Op die mieliesak in die stoor"
"Net voor ek moed verloor"
En sy sรช: "byt my"
"Byt my aan my oor"
"Op die mieliesak in die stoor"
"Net voor ek moed verloor".
ย