Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Meisies & Partytjies
Jack Parow
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ek hou van meisies en partytjies in die bed
En almal wat dieselfde like is welkom by my plek
Hier gat alles lekker ons het altyd hope pret
So, kom doen saam met ons dinge wat ons more gaan regret
Ekโs back met die good vibes, activate, ekโs hier met die good times, lekker tyd
Terwyl jy by die huis lรช en masturbate, hang die cool fokken kids met die rappers uit
Great, merk dit uit op jou almanak want die huis se bass laat die aarde kraak
Later vanaand gaan gevaarlik raak as ons saam met die drake in tale praat
Fuck, dude, dis gans te veel, ah bru, die manโs te ill
Hang ten, dog die deal is al klaar ge-seal want ek ken jou skaars en ekโs klaar verveerld
Ag shame voel jou pyn, maar dis klaar too late as ek elke lyn soos โn leeu bekruip
So kom meditate met die greatste uit oor en uit, klaar debate, ekโs uit gefluit
Ek hou van meisies en partytjies in die bed
En almal wat dieselfde like is welkom by my plek
Hier gat alles lekker ons het altyd hope pret
So kom doen saam met ons dinge wat ons more gaan regret
Poes
Meisies en partytjies
Meisies en partytjies
Ek tune haar by die bar, pizza by die huis kom hang โn bietjie uit laat ek ietsie vir jou wys
Die man met lang kรชp skiet weer liedjies uit om bietjie ietsie nuuts te kom piets hier met die bass
Ys, met die vibes wat hier inklim, tuis op elke line waar ek inspring
Muis, bra goeie times is die in ding, not just a pretty face, wys in die rigting
Oh no die ou flow bietjie giftig, wow bro, raak gou bietjie rustig
Party in the back, front is dit business, my future looking fokken bright like a flitslig
Jissus, met meer tril as โn gong, sit terug, roek โn pyp, slat โn bong
Wieโs dit, oe sy lyk fun, kom steek bietjie uit by die main fokken man
Ek hou van meisies en partytjies in die bed
En almal wat dieselfde like is welkom by my plek
Hier gat alles lekker ons het altyd hope pret
So kom doen saam met ons dinge wat ons more gaan regret
Poes
Meisies en partytjies
Meisies en partytjies
Spieรซl teen die dak naai tot die sonop, meisies raak nat when I come up
Ek het daai shit, daai shit, wanna (Daai shit wanna)
Itty bitty waist en ass so vet vra die waiter vir die tjek
'Cause all I really want is sex en die cherry vibe soos โn slet
Damn dis โn party, bitches is naughty, lyk soos Barbie, drugs en Ferraris
Drill haar soos die army ay, I like you on me ay
Ek hou van meisies en partytjies in die bed
En almal wat dieselfde like is welkom by my plek
Hier gat alles lekker ons het altyd hope pret
So kom doen saam met ons dinge wat ons more gaan regret
Poes
Meisies en partyjies
Meisies en partyjies
Meisies en partyjies
Meisies en partyjies