Skip to content

Kortbroek En Plakkies

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Moenie dink jy gaan nou fancy raak, net omdat jy daardie Calvins dra Ja-nee, moenie hier by my kom kla, as die katte jou nie smaak - laat ek verduidelik (verduidelik) As ek my plakkies en my kortbroek dra Kan ek haar net nie lekker laf laat raak En op dieselle tyd 'n vuurtjie start Ja, ek kap dit, ek smaak dit is mos duidelik (dis duidelik) Want al die girls, die girls, die girls, hulle vind dit te heerlik Kom wees nou eerlik, eerlik, eerlik, ek maak dit begeerlik (My magies!) Ek rock my kortbroek en plakkies, drink vuil Coke, rook twakkies As ons dorp toe gaan, ja, as ons dorp toe gaan Met my kortbroek en plakkies, kry ek jou in my bakkie As ons dans toe gaan, ja, as ons dans toe gaan Kortbroek en plakkies, dit maak my fantasties Ja, kortbroek en plakkies, maak nie saak nie Ons soek nie kakkieeeeee-bossies oor ons pad nie, o, nee Ek sien jy dink jy lyk soos Tom Cruise, brah, net omdat jy daardie Raybans dra Ja-nee, moenie jou kom snaaks gedra, as die katte vir dit vra, ja, laat ek verduidelik (Ja, laat ek verduidelik) As jy dit met 'n plakkie en 'n kortbroek klap Dan gooi die girls dit oor in derde rat Dan gaan sy lekker aan jou been wil vat Want jy bring dit uit die smart, want dit is mos duidelik (Dis duidelik) Want al die girls, die girls, die girls, hulle vind dit te heerlik Kom wees nou eerlik, eerlik, eerlik, ek maak dit begeerlik (My magies!) Ek rock my kortbroek en plakkies, drink vuil Coke, rook twakkies As ons dorp toe gaan, ja, as ons dorp toe gaan Met my kortbroek en plakkies, kry ek jou in my bakkie As ons dans toe gaan, ja, as ons dans toe gaan Kortbroek en plakkies, dit maak my fantasties Ja, kortbroek en plakkies, maak nie saak nie Ons soek nie kakkieeeeee-bossies oor ons pad nie, o, nee En as jy graad gaan vang, ja trek 'n kortbroek aan (Lekker in jou shorts, maak die ouens los) En as jy vra vir trou, kom draai jou plakkies, my ou (Dalk sรช sy ja, want jy lyk so ntja) Girls sรช, daar's niks nie, so sexy, soos kortbroek en plakkies nie Hey girls, daar's niks nie, so sexy, soos kortbroek en plakkies nie (En plakkies nie, my magies!) Ek rock my kortbroek en plakkies, drink vuil Coke, rook twakkies As ons dorp toe gaan, ja, as ons dorp toe gaan Met my kortbroek en plakkies, kry ek jou in my bakkie As ons dans toe gaan, ja, as ons dans toe gaan Kortbroek en plakkies, dit maak my fantasties Ja, kortbroek en plakkies, maak nie saak nie Ons soek nie kakkieeeeee-bossies oor ons pad nie, o, nee