Lied Van My Hart
Steve Hofmeyr En Nadine
Popularity ยท Low
Listen
YouTube
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
My lewe lรช en wag
Net anderkant die wรชreld wat ek ken
Daar lรช my nuwe dag
Net een ding maak my vry
Ek luister na die sagte note diep
Na die stem hier binne my
Maar alles wat ek is moet ek behou,
Om waar to bly
Dis die lied van my hart
Dis die lied binne my
Ek sing al my drome en dan is ek vry
Dis die lied van my hart
Dis die stem wat my ken
Bly naby die waarheid en dan sal ek wen
Dis die lied van my hart
Al was ek net 'n kind
Kon ek die woorde saggies hoor oor my
'n fluister op die wind
My wรชreld raak nou stil
Ek luister na die woorde in my siel,
Want ek weet dis God se wil
Maar alles wat ek is moet ek behou,
Om waar to bly
Dis die lied van my hart
Dis die lied binne my
Ek sing al my drome en dan is ek vry
Dis die lied van my hart
Dis die stem wat my ken
Bly naby die waarheid en dan sal ek wen
Dis die lied van my hart
Maar diep hier binne my
Is die stem van donker vrese
Sal ek die krag en moed hรช
Om te wees wat ek wil wees
Want alles in jou lewe
Het 'n prys wat jy betaal
'n prys wat jy moet neerlรช
Om jou drome te gaan haal
Die dis lied van my hart
Dis die lied binne my
Ek sing al my drome en dan is ek vry
Dis die lied van my hart
Dis die lied binne my
Ek sing al my drome en dan is ek vry
Dis die lied van my hart
Dis die stem wat my ken
Bly naby die waarheid en dan sal ek wen
Dis die lied van my hart
Dis die lied van my hart
Dis die stem wat my ken
Bly naby die waarheid en dan sal ek wen
Dis die lied van my hart
Dis die lied van my hart