Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Duitswes Wals
Randal Wicomb
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Duitswes is lekker
Duitswes is goed
Duitswes is vol van die boertjie se bloed
Al trek ons sonder water
En trek ons sonder kos
Dan weet ons die boertjies
Die gaan ons verlos
Dans met die rooi rok, die hartlam van my
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat waai
Dawid de Lange se orkes, haai, haai
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat swaai
Ons kommandantjie
Is 'n klein Joubert
Hy trek met ons haastig
Hy trek met ons ver
Hy trek deur die bosrand met 'n grote gevaar
Ons hempies is stukkend
Ons broekies is klaar
Dans met die rooi rok, die hartlam van my
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat waai
Dawid de Lange se orkes, haai, haai
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat swaai
Klein kommandantjie en 'n groot generaal
Hulle trek met ons daar uit ou ver Wes-Transvaal
Ons drink eers 'n sopie, dan gaan ons weer weg
Dan gaan ons so moedig teen die platpote veg
Dans met die rooi rok, die hartlam van my
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat waai
Dawid de Lange se orkes, haai, haai
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat swaai
My diertjie die huil nou
Haar hartjie die blus
Haar soetlief's nie hier nie, maar ver in Duitswes
Duitswes word donker
Duitswes word goed
Duitswes word donker van die Germanse bloed