Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Jy Is My Huis
Dodo Nyoka
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Jy is my huis, jy is my hart
En ek belowe jou ook dat
Ek elke tree saam jou sal stap
Want jyโs my huis en jyโs my hart
Jy is my huis, jy is my doel
My vir die eerste keer laat voel
Of ek die donker weg kan spoel
Want jyโs my huis en jyโs my doel
En jou fondasie
Nog sterker as onse Afrikaner nasie
Jou hart is die mure wat ek nooit verlaat nie
Want my liefde voel tuis
Jou grond is heilig
En onder jou dak voel ek veraltyd veilig
En daar waar ek graag wil wees is daar waar jy is
Want my liefde voel tuis
Jy is my huis
Jy is my huis, jy is my taal
Want jou mooi lyf en wat ook al
Ek sal jou vang as jy ooit val
Want jyโs my huis en jyโs my taal
Ja, jyโs my huis gemaak van staal