Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Waarmaker
Steve Hofmeyr
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Waarmaker van al my planne waar is jy nou
Waar is jy nou
Die storie se naam was so anders wat is dit nou
Wat is dit nou
Ek's die ene wawiel ore sรช wat ek wil hoor
Ek's vir altyd droomverlore gee my net die woord en maak dit waar
En maak dit waar
My woorde waar
Maak my woorde waar
Waarmaker van al my drome wat droom ek nou
Wat droom ek nou
Klaarmaker van al die pyn en my hart sรช liewer stop
Stop alles nou
Ek's die ene wawielore sรช wat ek wil hoor
Ek's vir altyd droomverlore gee my net die woord en maak dit waar
En maak dit waar
My woorde waar
Maak my woorde waar
Maak my woorde waar
Maak my woorde waar
Maak my woorde waar
My woorde waar