Mr. Jealousy Suite
Luna
Popularity ยท Low
Listen
YouTube
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
So dit is hoe dit voel.
Dis hoe dit voel om groen te wees.
Dis hoe dit proe.
Die bitter smaak gly deur my vlees.
Dis hoe dit lyk,
Mr. Jealous in swart opgedress.
Dis hoe dit ruik.
Soos skerp cologne wat my troos (?)
Maybe is ek gatvol,
Maybe is ek moeg gedink,
Maybe is ek beautiful,
Maar wie gee om, ek bly ongeskuk!
Maybe is ek hartseer,
Maybe is ek moeg geskree,
Maybe is ek lankal klaar geval...
Mr. Jealousy maak my bang...
En ek sit hier met n duisend duiwe in my hande,
Lyk verleรซ, en voel verlange.
Ek wil weg vlieg,
ek moet weg vlieg,
laat my net vlieg.
En die drome om my raak kleiner,
En ek sit alleen en verkluim.
Mr. Jealousy staan net terug,
Mr. Jealousy hou op my verwurg!
Maybe is ek gatvol,
Maybe is ek moeg gedink,
Maybe is ek beautiful,
Maar wie gee om, ek bly ongeskuk!
Maybe is ek hartseer,
Maybe is ek moeg geskree,
Maybe is ek lankal klaar geval...
Mr. Jealousy maak my bang...