Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Kylemore
Spoegwolf
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
hey Melissa ons gaan ouer word
Langer as die bome
dieper as die grond
ek het jou kom haal by jou pa in Kylemore
hey Melissa as dit kouer word
kan ons deel aan mekaar
voor jy deel van die grond word
sal ek jou dra na jou Pa
Kylemore
Dit is nie jou laaste herfs nie
Ek weet jy het seer maar dit lyk nie te erg nie
Waar die winde roer
sal ek als aan jou verduidelik
Soms is dit geluide, soms kan jy dit voel
Die bome gooi goud en bronz
ek verlang na my moet voor ek 'n man geword het
sal jy rus as jy jou man van God het
Hey Melissa ek is 28
deur al daai winters wat tog meer sommers dit stort
vonke en trane op Kylemore
Jy's not jonk genoeg vir oor begin, jy's nog sterk genoeg
Jy's not jonk genoeg vir oor begin, jy's nog sterk genoeg
Jy's not jonk genoeg vir oor begin, jy's nog sterk genoeg
Jy's not jonk genoeg vir oor begin, jy's nog sterk genoeg
Waar die winde roer sal ek als aan jou verduidelik
Soms is dit geluide, soms kan jy dit voel
Al die jare saam stap ons saam langs die silwer
God was hier teenwoordig, in jou kan ek hom voel
Na al die soek sien ek iets in jou lyne
Jy's nog altyd myne
Tot die dood ons buide roep
ย