Skip to content

Dis Hoe Lief Ek Is Vir Jou

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

As jy die sterre tel in God se Hemel En dit 'n duisend keer herhaal As jy Bloubergstrand se sand ook bytel En met die visse in die see maal Tel dan elke boom se blare by En jy sal die antwoord kry Dis hoe lief ek is vir jou En ek hoop jy sal onthou Dis hoe lief ek is vir jou Ek sweer Dis hoe lief ek is vir jou En dis elke dag net meer Nou kan jy net dink Hoe lief ek is vir jou Tel die druppels in die oseane En al die kloppe van jou hart Nou verdubbel dit met al jou drome En al die liggies in die hoofstraat Tel dan elke boom se blare by En jy sal die antwoord kry Dis hoe lief ek is vir jou En ek hoop jy sal onthou Dis hoe lief ek is vir jou Ek sweer Dis hoe lief ek is vir jou En dis elke dag net meer Nou kan jy net dink Hoe lief ek is vir jou Jy moet weet ek is altyd daar vir jou Elke dag Deur die jare Jy moet maar my liefde net vertrou Lief vir jou Vir jou Dis hoe lief ek is vir jou En ek hoop jy sal onthou Dis hoe lief ek is vir jou Dis hoe lief ek is vir jou En ek hoop jy sal onthou Dis hoe lief ek is vir jou Ek sweer Dis hoe lief ek is vir jou En dis elke dag net meer Nou kan jy net dink Hoe lief ek is vir jou Hoe lief ek is vir jou Ek sweer