Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Diamante Vir Jou
Gerhard Steyn
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ek bring diamante vir jou.
Ek sal altyd aan ons liefde vashou.
En as jy wonder hoe ek voel.
Dan bring ek diamante vir jou.
Ek bring diamante vir jou.
Ek sal altyd aan ons liefde vashou.
En as jy wonder hoe ek voel.
Dan bring ek diamante vir jou.
Hier, lรช die pad, die pad na 'n vrou, se hart.
Dis 'n pad wat jy loop.
'n Pad vol van hoop, sonder water of brood.
Ek bring diamante vir jou.
Ek sal altyd aan ons liefde vashou.
En as jy wonder hoe ek voel.
Dan bring ek diamante vir jou.
Ek bring diamante vir jou.
Ek sal altyd aan ons liefde vashou.
En as jy wonder hoe ek voel.
Dan bring ek diamante vir jou.
En ek, bring 'n ring, 'n ring net vir jou, my ding.
Diamante en goud.
Peper en sout, ja saam word ons oud.
Hier, in my hart, skei ek pรชrels van see, en van sand.
Diamante en goud.
Peper en sout, ja saam word ons oud.
Ek bring diamante vir jou.
Ek sal altyd aan ons liefde vashou.
En as jy wonder hoe ek voel.
Dan bring ek diamante vir jou.
Ek bring diamante vir jou.
Ek sal altyd aan ons liefde vashou.
En as jy wonder hoe ek voel.
Dan bring ek diamante vir jou.
Ek bring diamante vir jou.
ย