Skip to content

Lank Lewe Die Liefde

JAY
Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

As jy glo in die liefde Is die song net vir jou Het jy dalk nie 'n geliefde Wat dit nie kan vertrou Ek het deur al die seerkry Iets van almal geleer En oor en oor my hart belowe Dit sal nooit weer gebeur En ek se hou my vas en dra my las Jy's die een wat by my pas Vat my seer 'n laaste keer As jy graag iets wil he moet jy dit maar laat gaan As dit terug kom sal jy weet my lief lank lewe die liefde Eks die eerste wat twyfel Maar die eerste wat val Want as ek eers verlief raak Smelt my mure van staal Ek was nie vir dit gemaak nie En ek wou my hart hou Maar glo my daar is niks so volmaak nie Soos 'n lewe saam met jou En ek se hou my vas en dra my las Jy's die een wat by my pas Vat my seer 'n laaste keer As jy graag iets wil he moet jy dit maar laat gaan As dit terug kom sal jy weet my lief lank lewe die liefde My belofte aan jou Gemaak lank gelede jy kan my vertrou En ek se hou my vas en dra my las Jy's die een wat by my pas Vat my seer 'n laaste keer As jy graag iets wil he moet jy dit maar laat gaan As dit terug kom sal jy weet my lief lank lewe die liefde