Skip to content

Koeëlbaai

Die Heuwels Fantasties/JR
Popularity · Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

As dit voel asof daar geen uitweg is nie Weet dat waar jy moet wees Is nie noodwendig hier nie En as jy ooit verlore voel Weet dat jy nie noodwendig is nie Ek sal jou was met my trane Ek sal jou sondes genees Ek voel hoe jy bewe Ons lewe in vrees Sterf 'n klein dood Vir 'n smaak van die hemel En iewers tussen Koeëlbaai en Alpha Centauri Het die wiele afgekom Then the wheels came off Al het die wiele afgekom Ons het aanhou ry Al het die wiele afgekom