Skip to content

Boomstraat

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Skud die boom daar val 'n blaar al die rokers Bymekaar in boomstraat, jou lekker Boomstraat Skud die boom daar val 'n tak nou het almal Baie twak, boomstraat jou lekker boomstraat Hoe wil jy dit hรช wil jy staan of wil jy lรช Of wou jy gesit het, jy wat so wit geskrik is! Vyf pond tien sรช die magistraat en moenie Laat ek weer met jou praat, die boere Kom haal! Jonatan en Absalom het so baie gerook Toe raak hulle dom Dis die goeie goed daai Nommer een papegaaislaai Skud die boom daar val 'n blaar al die Rokers bymekaar in boomstraat Dis 'n wrede bitter straf as 'n man sy eie graf Moet grawe Die kakies het ons gevang en more gaan ons Hang Geen krygshof, geen verhoor Geen kans Nou staan ons bang met die graaf in die hand En 'n bloedrooi son in die weste Ek sal dit nooit vergeet Die waansin in die kreet en gebede Uit die skeme uit nรชrens Twee ruiters reguit uit die hel Giftig soos 'n mamba laat ek jou vertel Die sergeant major huil en skree En vloek en skel Toe is dit net kruit en vuur En rook en bloed Ewe dooie kakies in die kerkhof by Leeuwfontein Hoera vir die ou Transvaal en die Vrystaat Hoera vir die reuk van die roer Ons prys die Heer se genade en sy Boodskapper Van Tonder Sewe kakies lรช vergete in die veld vir ewig Ons ry toe soos die wind Asof Lord Kitchener self ons jag Reguit vir die grens van Portugees Oos Afrika En daar het ons gebly toe was die oorlog verby Amnestie gekry en stadig huistoe gegaan