Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Ek Het Plek Vir Jou By My (La La La Ley)
Arno Jordaan
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Elke oggend is te so
Ek wil dit net nie glo
Die tye saam met jou
Het hulle twee gevou
Ek bel jou elke aand
Of jy wil terug wil gaan
Jy weet jy hoort by my
Of dink jy dis verbyyyyy.
Ek het plek vir jou by my
La la la ley
Jy kan altyd by my bly
La la la ley
Druk jou lyfie styf teen my
La la la ley
Laat in die nagte saam met my
Ek het plek vir jou by my
La la la ley
Jy kan altyd by my bly
La la la ley
Druk jou lyfie styf teen my
La la la ley
Laat in die nagteeeee
Se my is jy nog so bang
Sit my af en sit my aan
Wil jy speel of wil jy gaan
Want jy maak my kniee lam
Ek vra jou elke aand
Of jy wil terug wil gaan
Jy weet jy hoort by my
Of dink jy dis verbyyyyy
Ek het plek vir jou by my
La la la ley
Jy kan altyd by my bly
La la la ley
Druk jou lyfie styf teen my
La la la ley
Laat in die nagte saam met my
Ek het plek vir jou by my
La la la ley
Jy kan altyd by my bly
La la la ley
Druk jou lyfie styf teen my
La la la ley
Laat in die nagteeeee
Ek het plek vir jou by my
Jy kan altyd by my bly
Druk jou lyfie styf teen my
Laat in die nagteeeee
Ek het plek vir jou by my
La la la ley
Jy kan altyd by my bly
La la la ley
Druk jou lyfie styf teen my
La la la ley
Laat in die nagte saam met my
Ek het plek vir jou by my
La la la ley
Jy kan altyd by my bly
La la la ley
Druk jou lyfie styf teen my
La la la ley
Laat in die nagte saam met my.
ย