Skip to content

Mis Oor Die See

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Die mis oor die see laat my hart pyn Ons is grootmense en die wรชreld is klein Ek dink aan jou Ek dink aan jou As ek probeer om op te hou Dink ek nogsteeds aan jou Die mis oor die see laat my hart pyn Ons is grootmense en die wรชreld is klein En ek dink aan jou En ek dink aan jou As ek probeer om op te hou Dink ek nogsteeds aan jou Meer luister en nie stry nie Vry en nie baklei nie Meer luister en nie stry nie Vry en nie baklei nie Jou kaleidoskoop oรซ Kan deur my sien Ek kan nie my gesig voel nie En die ligte sal ons huis toe volg Dis ons teen die wรชreld en Die wรชreld teen ons Nou kyk ons na die sterre met jou sonbrille aan Nou kyk ons na die sterre Met jou sonbrille aan Kyk ons na die sterre Kyk ons na die sterre Kyk ons na die sterre met jou sonbrille aan Die mis oor die see laat my hart pyn Ons is grootmense en die wรชreld is klein En ek dink aan jou En ek dink aan jou As ek probeer om op te hou Dink ek nogsteeds aan jou Die mis oor die see laat my hart pyn Die mis oor die see laat my hart pyn Die mis oor die see laat my hart pyn Die mis oor die see laat my hart pyn