Is Ons Al Daar
Popularity ยท Low
Listen
YouTube
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Is ons
Is ons al daar?
Vanoggend word ek wakker met geraas in my kop Daar is its van jou wat in my gedagtes rondskop Rooi lig, groen lig, oranje net versigtig Ek trap die rem want ek weet ek moet lig dig
Knie-diep, half dag ons almal het verdrink in Fiks wees, laat wees, wakker wees, klaar wees Ons koppe soos die spitsverkeer Verstop, verwronge ek kla eerder oor die weer
Elke dan en wan as ek kan nugter dink
Sien ek 'n ander wรชreld wat my nader wink So los net alles as jy saam wil gaan En begin solank gesels want ons mik vir die maan
Is ons
Is ons al daar?
Is ons
Is ons al daar?
Vanoggend word ek wakker met geraas in my kop Is daar 'n knoppie om te drยขk vir hierdie choas om te stop want Jy aan die ander kant breek van beloftes Reรซn op 'n sinkdak, bloed uit 'n klip tap
Ons almal vlieg hoer as wat ons vlerke lank is Kan ons drome groter wees as wat dit in die bank is Kyk na die refleksie van die vlamme in ons oรซ Staan op, raak stil op hierdie wรชreld se verhoog want
Elke dan en wan as ek kan nugter dink
Sien ek 'n ander wรชreld wat my nader wink So los net alles as jy saam wil gaan En begin solank gesels want ons mik vir die maan
Is ons
Is ons al daar?
Is ons
Is ons al daar?
Hierdie is 'n ode aan hoe ek. jou ontmoet Hierdie is 'n ode aan hoe ek jou moet groet Hierdie is 'n ode aan hoe ek jou ontmoet Dis 'n ode, Dis 'n ode
Hierdie is 'n ode aan die tyd saam met jou Die tyd saam met jou is waaraan ek vashou Dis 'n ode 'n ""perfekte somertyd""
Ek sal wag tot die ""lig weer skyn""
Die lewe saam met jou was op 'n ander wentelbaan Los net alles as jy saam wil gaan Los net alles as jy saam wil gaan En begin solank gesels want ons mik vir die maan
Is ons
Is ons al daar?
Is ons
Is ons al daar?
Los net alles as jy saam wil gaan
En begin solank gesels want ons mik vir die maan