Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Want Jy Weet
Juan Boucher
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ons hoor soms
Soveel beter voor ons dit sien
Ons staan blind
Jou gewete is so intiem
Ek voel jonk
In my are van jou morfien
In jou duister
Deur gordyne die hemel sien
Want jou note
Jou oktawe jou harmonie
Is die antwoord
Wat ek hoor om geloof te dien
En al wat ek wil doen ek wil jou hart verstaan
Nou lรช ek wakker langs jou verlang vir dae
Want jy weet wat my hart moet weet
Ek is โn mens wat sy kop deur tyd buig
โn Vision wat โn lied in tyd skryf
Ja jy weet wat my hart moet weet
Ja jy weet wat my hart moet weet
Ja jy weet wat my hart moet weet
As jou glimlag
My vergewe en spasie gun
Dis neuroties
Maar ek moet jou weer huis toe bring
Jyโs vir digting
In sekwensie van note sing
Jyโs die liefde
Ek staan roekeloos in jou kring
En al wat ek wil doen ek wil jou hart verstaan
Nou lรช ek wakker langs jou verlang vir dae
Want jy weet wat my hart moet weet
Ek is โn mens wat sy kop deur tyd buig
โn Vision wat โn lied in tyd skryf
Ja jy weet wat my hart moet weet
Ja jy weet wat my hart moet weet
Ja jy weet wat my hart moet weet