Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
In Suid-Afrika Kraai Paartie Koning Of Hoe
Manie Jackson
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Van die Vaalrivier se oewertot by Dwarskersbos se wye see
Van Messina bo tot onder in PE
Kan jy groepies mense oral sien
Wat 'n ruskans na die week verdien
Bymekaar die naweek word gevier
Elke kuierplek is amper soos jou huis
Waar daar vriende is voel ons mos altyd tuis
In Suid-Afrika kraai baat die koning op hoe
Ons is lief vir musiek en Afrikaans bly maar bo
Ons sing jodelodie
Kyk daai oogie op die vloer
Ons sing jodelodie
Dis sy dogter wat ek loer
Met die jodelodie
Is die tjommie sal gaar
Met die jodelodie
Sien jou Vrydag weer daar
In die Vaaldriehoek is country groot
Op die Weskus eet ons snoek en brood
Op die radio speel klipwerk en die mood
Karoo blues voel ons hart se pyn
Maar die party laat daai pyn verdwyn
Afrikaners is mos lief vir samesyn
Elke kuierplek is amper soos jou huis
Waar daar vriende is voel ons mos altyd tuis
In Suid-Afrika kraai baat die koning op hoe
Ons is lief vir musiek en Afrikaans bly maar bo
Ons sing jodelodie
Kyk daai oogie op die vloer
Ons sing jodelodie
Dis sy dogter wat ek loer
Met die jodelodie
Is die tjommie sal gaar
Met die jodelodie
Sien jou Vrydag weer daar
ย