Liefde In 'n Loopdop
Popularity ยท Low
Listen
YouTube
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Daai gevoel wat jy kry
Laaste rondte lui
Dis 2 uur in die oggend
Jy moet huis toe ry
Al die opsies oorweeg
Ek wil net hier bly
Vir die gees
So baie om te proe
Dis so lekker hier
Geluk word soms gevind
In 'n yskoue bier
Almal wil net twak praat
Ek is hier vir plesier
Dis 'n fees
By die voet van Bar
Maak die hemele oop
Die soen wat ek soek
Is vir oulaas te koop
Daar's iets in die bottel
Wat my terughou
Ja daar's iets in die bottel
Wat se hey nou
Is jou kans!
Om met my goue lyfie te dans
Ja, daar's iets in die bottel
'n Papnat soen
Hoe lekker is die bottel
Mooi getooi in 'n groen
Mini rok
Borrel rond in my kop
Ek het ware liefde gevind
Liefde in 'n loopdop
Sy het vibes
Sy het moves
Weet ek hou van die blues
Hierdie tyd van die aand
Voel ek mos soos Tom Cruise
Wekker lui met die hoenders
Dan voel ek so bietjie ge-roes
Moeite werd
Voel so sterk
Ek is weer op die perd
My baas gaan weer raas
Met rooi oรซ by die werk
Maar die moves en vibes
Is te lekker
Om huistoe te ry
Jy weet hoe dit is
Hier gaan ons alweer
Ek kanselleer Wanatu
Vir die 5de keer
Daar's iets in die bottel
Wat my terughou
Ja daar's iets in die bottel
Wat se hey nou
Is jou kans!
Om met my goue lyfie te dans
Ja, daar's iets in die bottel
'n Papnat soen
Hoe lekker is die bottel
Mooi getooi in 'n groen
Mini rok
Borrel rond in my kop
Ek het ware liefde gevind
Liefde in 'n loopdop
By die voet van Bar
Maak die hemele oop
Die soen wat ek soek
Is vir oulaas te koop
Daar's iets in die bottel
Wat my terughou
Ja daar's iets in die bottel
Wat se hey nou
Is jou kans!
Om met my goue lyfie te dans
Ja, daar's iets in die bottel
'n Papnat soen
Hoe lekker is die bottel
Mooi getooi in 'n groen
Mini rok
Borrel rond in my kop
Ek het ware liefde gevind
Liefde in 'n loopdop
"