Skip to content

Skadu In Die Nag

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Kyk die wasem loop met 'n mas daarop En die tyd gaan verby die maar toekoms stop Voor die vensterraam lรช 'n ope boek Waarin die wind alleen na rigting soek En die water stroom, stroom verby Nes die kind wat droom, droom in my En ek sit en ek staar en ek wens dat ek niemand was Geen naam geen lewe geen verlede Geen dag wat op my wag Nes 'n skadu in die nag Geen woord is waar en die taal is moeg Selfs die waarheid onvergenoeg Kyk die digter sleep hom moeisaam voort want die mense dans op 'n stukkende voet En die water stroom, stroom verby Nes die kind wat droom, droom in my En ek sit en ek staar en ek wens dat ek niemand was Geen naam geen lewe geen verlede Geen dag wat op my wag Nes 'n skadu in die nag Kyk die wasem loop met 'n mas daarop En die tyd gaan verby maar die toekoms stop Voor die vensterraam lรช 'n ope boek Waarin die wind alleen na rigting soek En die water stroom verby Nes die kind wat droom in my En ek sit en ek staar en ek wens dat ek niemand was Geen naam geen lewe geen verlede Geen dag wat op my wag Nes 'n skadu in die nag 'n Skadu in die nag Nes 'n skadu in die nag