Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Neem my hart
Juanita du Plessis
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Hoeveel keer het ek al hier voor U kom staan?
Hoeveel keer het my eie wil my laat verdwaal?
Ek probeer so hard om te wees wat U wil hรช
Maar Heer, ek val
Ek weet die wรชreld raak te belangrik vir my
En in my dwaasheid het ek van U vergeet
Ek wil regmaak, O, Here ek bely
Vergewe my
Hier is ek, ek gee my hele hart
Ek gee my hele lewe
Hier is ek, ek gee alles binne my
Ek gee dit oor aan U
Kom neem my hart O, Heer
Ek's verlore sonder U
Maak my lewe rein
Here lei my
Ek gee aan U beheer
Vul my met U Gees
Kom bly in my
Dankie Heer, dat U elke keer verstaan
En dat U my nog steeds aanvaar net soos ek is
Vorm my en maak my net soos U wil
Vergewe my
Hier is ek, ek gee my hele hart
Ek gee my hele lewe
Hier is ek, ek gee alles binne my
Ek gee dit oor aan U
Kom neem my hart O, Heer
Ek's verlore sonder U
Maak my lewe rein
Here, lei my
Ek gee aan U beheer
Vul my met U Gees
Kom bly in my
Hier is ek
Hier is ek
Hier is ek
ย