Hierdie Nag
Popularity ยท Low
Listen
YouTube
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Buite val die blare en gee ten deurie
Lek ek op my bed, so donker, al die nat en kan jou
Ou, an jou
Die dag het gans laat die nag geet ontwaak
Soek ek na jou
Kom haal my tog gau
War is jy?
Oeeh, war is jy?
Jy's my somer na die winter
Myn dag na die nag
Van jou wil ek deel wees en ek sal vir jou wag
Heer die nag, as ek vir jou wag, sien die vere
Wat brands, soos ons liefde in die koue nag
Gee my jou hand
Dis wat ek wil hรช
Kom hou my net vas, luister wat ek vir jou wil sรช
As jy hier by my lig
Nou dan's ons saam so onder die maan
Ek droom nou van jou, sien jou hier voor me staan
So naby
Ou, so naby
Die dag het gans laat die nag geet ontwaak
Soek ek na jou
Kom haal my tog gau
War is jy?
Oeeh, war is jy?
Jy's my somer na die winter
Myn dag na die nag
Van jou wil ek deel wees en ek sal vir jou wag
Heer die nag, as ek vir jou wag, sien die vere
Wat brands soos ons liefde in die koue nag
Gee my jou hand
Dis wat ek wil hรช
Kom hou my net vas
Luister wat ek vir jou wil sรช
As jy hier by my lig
As jy hier by my lig
Heer die nag