Skip to content

Onder in My Whiskeyglas

Popularity ยท Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Onder in my Whiskyglas Sien ek jou weer Onthou ek hoe ons was Maar nou's my hart so seer Die kroeg se deur is toe Wasem hang in donker lug Ek lig my glas op om te proe Maar voor my sien ek jou gesig Onder in my Onder in my Onder in my Whiskyglas Is jy nog aan my vas Ek het jou verruil vir die droom Van 'n duisend kontinente Maar nou sien ek my glas se boom En tel my laatste sente Jy's orals om my hier vanag Ek voel jou in my lewe Whisky is hard en jy is sag Jy was bo drank verhewe Onder in my Onder in my Onder in my Whiskyglas Is jy nog aan my vas Drie skepe moes my wegvoer Na lande ver van hier Maar daar's skimme op die vloer En visioene in my bier Ek weet ek was verkeerd gewees My oรซ traan my maag wil draai My toekoms is nog vis nog vlees Drie skepe het my hart verraai Onder in my Onder in my Onder in my Whiskyglas Is jy nog aan my vas