Skip to content

Eendag

Popularity · Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Vir nou, Vir nou is ek lief vir jou. Vir nou hou ek vas aan jou. Tot ek beter woorde kry. Vir nou, Vir nou het ek man geraak En probeer om als reg te maak Wat die tyd verniel het. Nog net een dag Voor ons vergaan. Voor wat ek is in sak en as is En ons al twee weer alleen is. Eendag Eendag Tot nou Het ek dinge vermy En kanse laat verby gly om te sê Hoe seer my hart klop hier binne my Tot nou Het ek woorde terug gehou Maar hoe kan 'n man se Dat sy lewe voor jou voete lê Nog net een dag Voor ons vergaan. Voor wat ek is in sak en as is En ons al twee weer alleen is. Eendag Nog net een dag Voor ons vergaan. Terug na die grond met wie ek een is En herinneringe stil rus. Eendag *Wie nie wag nie, sal nie wen nie Jy's op pad. Jy's bestem. Moeg gepraat. Moeg probeer. Uit en uit jou les geleer. Jy's die horison my skat. Die stof lê op jou kronkel pad. Eendag sal jy my kan saam vat. Na eendag Voor ons vergaan. Voor wat ek is in sak en as is En ons al twee weer alleen is Eendag Nog net een dag Voor ons vergaan. Terug na die grond met wie ek een is En herinneringe stil rus Eendag Eendag